S­pel­de­kus­sing in die woud

Weg! Ry & Sleep - - JOU FOTO -

Met net een fo­to het sy al die mooi van die plan­ta­sies in die Ma­goe­bas­kloof-om­ge­wing saam­ge­vat, sê Re­net­te Bo­tha van P­re­to­ria.

“My man, Ja­c­ques, het my vir my ver­jaar­dag be­derf en ons het vir die lang­na­week die Ma­goe­bas­kloof- en Ha­e­nerts­burg-om­ge­wing be­soek. Ons het deur die plan­ta­sies gaan ry om on­der meer na al die dam­me te gaan kyk. Op ’n kol sien ek die son­stra­le deur die bo­me breek... en dis die oom­blik wat ek my sel­foon gryp en die fo­to neem. Die ly­ne, kleu­re en son pas mooi in me­kaar en maak ’n mooi fo­to. Wan­neer ’n mens ná die tyd weer daar­na kyk, be­sef jy hoe won­der­lik die na­tuur is.”

As ’n re­ël moet ’n fo­to ’n fo­kus­punt hê – daar­die spe­si­fie­ke punt waar­na jy eer­ste kyk. Re­net­te se fo­to slaag wel son­der ’n fo­kus­punt om­dat dit be­saai is met de­tail en as ’n ge­heel jou aan­dag trek. Te veel de­tail is ook nie ’n goeie ding nie, want ’n mens kan ef­fens ver­lo­re raak – tot so ’n ma­te dat jy nie ver­der na die fo­to kyk nie. In Re­net­te se ge­val is die de­tail ge­or­den en vorm groe­pe pa­tro­ne wat jy dan as “een­he­de” in­ter­pre­teer.

Die boon­ste helf­te van die fo­to is vi­su­eel swaar­der as die on­der­kant en ’n mens kan am­per vóél hoe die reg­op boom­stam­me die bla­re­dak in die lug hou. Dit gee die fo­to le­we. Die stam wat die bla­re en tak­ke links bo in die voor­grond dra, is eg­ter nie sig­baar nie en dit lyk am­per as­of dit sweef, maar dank­sy die pa­troon wat die stam­me vorm, weet jy in­stink­tief die stam­me strek na links bui­te die raam.

Om die fo­to af te rond strek ’n lig­streep dwars oor die fo­to en laat die sub­tie­le kom­po­si­sie-e­le­ment werk. Die streep loop di­a­go­naal on­der die bla­re­dak in en ver­leen aan die fo­to ’n an­ker­punt. Hier­die e­le­ment word in die lig­streep op die grond her­haal – en ’n mens sit met ’n be­son­der­se fo­to.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.