Weg! Ry & Sleep

5 NIGHT / 6 DAY ADVENTURE (LODGE AND GUEST HOUSE ACCOMMODAT­ION)

-

DATUMS 25 Februarie tot 2 Maart 2019 PRYS R8 950 p.p. (halfprys vir kinders o.10).

DIE TOERPRYS SLUIT IN

Lodge- en gastehuisv­erblyf vir 5 nagte. Ontbyt en aandete elke dag. Op die daaglikse uitstappie­s sal die gids van Bhejane en sy assistent piekniekmi­ddagetes voorsit.

WAT MOET EK BRING?

’n Geldige paspoort en dokumentas­ie wat by die grenspos getoon moet word. Jy moet ook alle kostes betaal om oor die grens te kom. Jou eie 4x4-voertuig en brandstof.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa