Weg! Ry & Sleep

Toerusting

Nader aan die natuur met dié sakpas verkykers

- Teks en foto’s Kyle Kock

Dit voel of jy ’n plaas se prys moes opdok om die deposito vir jou gunsteling­kampplek te betaal. En dan praat ons nie eens van die yslike bedrag wat jy vir brandstof moes hoes om jou hier te kry nie. Nou wil jy net onder jou stoeptent in jou kampstoel ontspan en kyk hoeveel geveerdes jy in jou voëlboek kan afmerk en wanneer die olifante watergat toe kom. Ons het gaan soek vir verkykers waarvoor jy nie ’n orgaan hoef te smous om dit te bekostig nie. En hulle werk ewe goed.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa