Die naam dra ge­wig

Weg! Ry & Sleep - - TOERUSTING -

Die le­gen­da­rie­se han­dels­naam Na­ti­o­nal Geographic het met die Duit­se ver­ky­ker­spe­si­a­lis Bresser saam­ge­span om ’n reeks ver­ky­kers te skep wat die na­tuur na­der aan jou bring. Dié mo­del het ’n BAK-4dak­pris­ma en meer­vul­di­ge de­klae en jy kan op voor­wer­pe so na­by as 5 m fo­kus. Wan­neer jy ver­der vo­ren­toe kyk, tot op 913 m, is jou ge­sigs­veld 125 m breed. Daar is min din­ge wat jy nié met die ou­tjie gaan raak­sien nie.

Prys R400 by Camp & C­limb. Ge­wig 170 g

Weg Ry & Sleep sê ’n Mens lyk som­mer soos ’n na­tuur­ken­ner met dié lig­ge­wig ver­ky­ker­tjie. >

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.