Weg! Ry & Sleep

Uit die boonste rak

-

Die grootboeti­e van die ander NatGeomode­l op hierdie blaaie is water- en misdig. Hy span sy Bak-4-dakprisma en lense met meervuldig­e deklae in om die maksimum hoeveelhei­d lig deur te laat om vir ’n helderder beeld te sorg. Jy kan hom ook op ’n driepoot staanmaak. Prys R2 500 by Camp & Climb. Gewig 670 g

Weg Ry & Sleep sê Die omhulsel het ’n rubberlaag, wat beteken hy is skokbestan­d; jy kan hom dus met gemoedsrus in jou rugsak sit vir ’n staptog.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa