Ge­praat van stof...

Weg! Ry & Sleep - - 4X4-PROFESSOR -

Jy kan ste­wi­ge skar­nie­re en slot­te ge­bruik, maar dit word al­les on­ge­daan ge­maak deur rub­ber­se­ëls rond­om deu­re en klap­pe wat lek. Hen­nie Vi­sa­gie, ei­e­naar van Pro Au­to Rub­ber, sê: “Ons het ’n laai­bak­ver­se­ë­ling­stel vir die Ford Ran­ger T6-reeks ont­wik­kel om stof hok te slaan, maar ons ver­skaf ook se­ëls vir kap­pies, sleep­wa­ens en woon­wa­ens, vrag­mo­tors, mo­tors, bus­se, skeeps­hou­ers, ske­pe en ge­boue.

“Jou kap­pie be­vat waar­skyn­lik ’n stel van ons se­ëls, en hoe­wel ons sin­te­tie­se rub­ber don­kie­ja­re gaan hou, be­staan die kans ui­ter­aard dat jy dit per on­ge­luk gaan skeur of knyp.

“Maar moe­nie be­kom­merd wees nie, want ons het a­gen­te land­wyd wat dit sal ver­vang.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.