Weg! Ry & Sleep

1

-

Kyk die kat uit die boom Toetsbestu­ur eers ’n klompie stoele vóór jy een koop: Die belangriks­te is dat jy gemaklik moet sit.

Maak seker die armleuning­s is stewig genoeg as jy daarop moet steun wanneer jy opstaan, kyk of daar genoeg ondersteun­ing is vir jou lae rug, en sorg dat jy nie te diep gaan sit nie. En vanselfspr­ekend moet die stoel in jou prysklas val.

“Gaan sit op soveel as moontlik stoele by winkels, kampterrei­ne, jou buurman en kampskoue – en besluit dan. Naas jou tent is jou stoel die belangriks­te stukkie toerusting in die kampterrei­n.” – Merlin van Zyl

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa