Weg! Ry & Sleep

’n Bietjie geskiedeni­s

-

William Thomson was ’n Britse wiskundige aan die Universite­it van Glasgow wat bekendheid verwerf het met sy eerste en tweede wet van termodinam­ika asook die vasstellin­g van die absolute vriespunt teen -273,15 ºC. Nadat koningin Victoria hom in 1866 tot ridder geslaan het, is hy die titel baron Kelvin gegee – na die Kelvinrivi­er naby Glasgow.

 ??  ??
 ??  ??
 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa