Weg! Ry & Sleep

SOETE NAGRUS

Die probleem met opblaas- en oprolmatra­sse is dat jy so naby aan die grond slaap. Vir baie kampeerder­s is ’n kampbed die beste oplossing.

- Teks Kyle Kock

Baie van ons het al op die harde manier geleer ’n kampbed kan die verskil beteken tussen ’n ongemaklik­e gerondrol in die middernagt­elike ure en ’n goeie nagrus.

Die kampbed het sy oorsprong op die slagveld en het intussen dermate ontwikkel dat hulle klein genoeg kan opvou sodat ’n stapper hom in sy rugsak kan dra.

Vandag is dit ’n belangrike toevoeging tot enige kampeerder se inpaklys. Ons kyk na ’n klompie keuses wat nou in die mark beskikbaar is.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa