Weg! Ry & Sleep

Sleep vlerk

- 20 hoendervle­rkies ½ koppie gewone jogurt 1 teelepel masala of kerriepoei­er 1 teelepel appelkoosk­onfyt

PIKANTE HOENDERVLE­RKIES

As jy nie aldag klapper in jou kampspens het nie, is dit die moeite werd om dit vir dié outjies spesiaal in te pak. (genoeg vir 4 as happie) 1 teelepel koekmeel

1 eetlepel dijonmoste­rd ½ koppie bier

¼ koppie geroosterd­e klapper

1 Braai die ui in 1 eetlepel olie tot glansend. Roer die maalvleis by en braai dit tot mooi goudbruin. Keer dat die vleis groot klonte maak deur dit die heeltyd met jou spaan te breek terwyl jy roer.

2 Roer die tamatie en suiker by – en ook ’n bietjie water waarmee jy die tamatiebli­k uitspoel. Geur die panmengsel met sout en peper na smaak en prut tot dit lekker dik word – ongeveer 20 minute. (Jy kan ekstras soos knoffel, brandrissi­e en groente soos spinasie byroer!)

3 Smeer ’n groot pan met ’n bietjie olie en verhit dit solank. Doop die eerste tortilla in die eier – soos wanneer jy Franse roosterbro­od maak – en braai die eierkant eerste in die warm pan tot goudbruin en opgepof. Draai hom om en rooster die ander kant ook. Maak al die tortillas op dieselfde manier gaar. Oordeel hoeveel eier jy per tortilla gebruik – jy kan altyd ’n bietjie ekstra in die pan gooi terwyl die eierbroodj­ie braai óf albei kante van die platbrood in die eier doop sodat daar nie eier oorbly nie.

4 Vul die warm broodjies met die maalvleis en ’n strooisel kaas, vou die pakkies toe en geniet dit met blatjang as jy wil.

As jy net ’n blik gewone tamatie in die kas het, dokter die mengsel na smaak met matige kerriepoei­er.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa