Weg! Wilde Plekke

CHRISTOPHE­R SCHOEMAN EN SY MA, LAETITIA CRONJÉ, Hoedspruit

-

Christophe­r: Ek is ’n beroepsgid­s en wanneer ek werk, is ek gewoonlik op die uitkyk vir iets groots soos ’n olifant omdat dit is wat my gaste wil sien. Maar hier was dit lekker om daarvan te vergeet en net die landskap te geniet.

Laetitia: Daar is min plekke in Suid-Afrika waar jy die natuur op die natuur se terme kan waardeer, en dis wat jy in dié twee parke kry. Daar is ’n soort vryheid hier wat raar is.

 ?? ?? Oorkantste blad, kloksgewys van links bo. Een van die vele klein dingetjies wat ons aandag getrek het: ’n roofwants (ook genoem sluipmoord­besie) langs ’n ry eiertjies; Hierdie roofarend was op ’n natterige dag seker nie lus vir vlieg nie en het mooi geposeer; ’n Sebra talm vir ’n oomblik voordat hy saam met die res van sy trop weghol; Hierdie groen tierspinne­kop is besig om ’n mier te vreet; ’n Waterskilp­adjie in een van die sylopies van die Luvuvhuriv­ier.
Oorkantste blad, kloksgewys van links bo. Een van die vele klein dingetjies wat ons aandag getrek het: ’n roofwants (ook genoem sluipmoord­besie) langs ’n ry eiertjies; Hierdie roofarend was op ’n natterige dag seker nie lus vir vlieg nie en het mooi geposeer; ’n Sebra talm vir ’n oomblik voordat hy saam met die res van sy trop weghol; Hierdie groen tierspinne­kop is besig om ’n mier te vreet; ’n Waterskilp­adjie in een van die sylopies van die Luvuvhuriv­ier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa