Weg! Wilde Plekke

WEET VOOR JY WAAI

-

Hoe werk dit? Dis ’n begeleide roete van vier nagte wat in Phalaborwa begin en op die vyfde dag by die Kruger se Pafurihek eindig. Dit is sowat 400 km se rywerk in totaal. Jy slaap twee nagte by die Letaba Ranch en twee in die Makuya-natuurrese­rvaat.

Wat moet ek saambring? Jou kampgoed, kos, drinkwater en waswater. Die gids voorsien tweerigtin­gradio’s.

Watse voertuig het ek nodig?

’n Ordentlike 4x4 met laestrek – ’n sagte een gaan krap en stamp en al die goed wat nie lekker is nie.

Wat kos dit? R7 850 per voertuig (maks. 4 mense per voertuig)

Makuya en Letaba Ranch 101

Jy kan dié twee reservate ook in jou eie tyd besoek, maar het dan nie toegang tot die konsessier­oete wat in hierdie storie beskryf word nie. Toegang Makuya: R50 p.p. Letaba Ranch: Geen dagbesoeke­rs.

Verblyf Makuya: Kamp (slegs 4x4) kos R130 p.p. en Singo Tented Camp is R600 p.n. vir

2, of R800 p.n. vir 4. Letaba Ranch: Mtomeni Tented Camp is R570 p.p. wat deel.

 ?? ?? ’n Goeie viertrekvo­ertuig is nodig om die Luvuvhu-4x4-roete te ry.
Kontak Singo Tented Camp: 082 858 8140
Mtomeni Tented Camp: 015 293 3600; elizabeth@ africanivo­ryroute.co.za
’n Goeie viertrekvo­ertuig is nodig om die Luvuvhu-4x4-roete te ry. Kontak Singo Tented Camp: 082 858 8140 Mtomeni Tented Camp: 015 293 3600; elizabeth@ africanivo­ryroute.co.za
 ?? ?? Kontak Janco Scott 082 491 2056; ecoadrenal­in@vodamail.co.za
Kontak Janco Scott 082 491 2056; ecoadrenal­in@vodamail.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa