Weg! Wilde Plekke

TAYLEN KENCH

- IG: @tayyk_photograph­y

Wanneer die son ondergaan, bring dit ’n rustige kalmte oor die aarde, maar terselfder­tyd verskaf daai goue gloed ’n nuwe blik. Ons het met die Tshwenepad gery en ek het ’n trop rooibokke op ’n heuwel sien wei. Ek was aanvanklik nie seker of ek vir ’n foto gaan stop nie – dis beslis ’n meer kunstige foto.

Die Pilanesber­g se verskeie landskappe en biodiversi­teit wakker ’n mens se nuuskierig­heid aan aangesien jy nooit weet wat om die volgende draai wag nie. TOERUSTING Nikon D5100;

Nikon 18-55 mm-lens

VERSTELLIN­GS Sluiterspo­ed 1/400ste van ’n sekonde; lensopenin­g f11; ISO 200.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa