Weg! Wilde Plekke

JOHAN THEUNISSEN

- IG: @fatman_j

Sonsopkoms by die Mankwedam is altyd besonders met die weerkaatsi­ng van kleure en mistigheid oor die water. Dis ’n puik plek om voëls vroegdag en laatmiddag af te neem terwyl troppe olifante in die hitte van die dag hulle dors kom les en afkoel.

TOERUSTING Canon EOS 750D;

Sigma 150-500 mm-lens VERSTELLIN­GS Sluiterspo­ed 1/10de van ’n sekonde; lensopenin­g f22;

ISO 100.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa