Weg! Wilde Plekke

JOHAN WANDRAG

- IG: @johanfwand­rag

Ek het hierdie reusevisva­nger by die laagwaterb­ruggie op die Kwalata-pad suidoos van die Mankwedam geneem.

Ek hou daarvan om die reservaat saam met my seuns te besoek. Ons vertrek gewoonlik al 4 vm. van ons huis naby Magaliesbu­rg af sodat ons teen hekoopmaak­tyd daar kan wees. Dan ry ons heeldag rond tot hektoemaak­tyd – ja, ons is van daai mense wat net stop om te piepie en koffie te drink, want ons is bang ons loop iets mis!

TOERUSTING Canon EOS 7D Mk. II; Sigma 150-600 mm-lens

VERSTELLIN­GS Sluiterspo­ed 1/640ste van ’n sekonde; lensopenin­g f7.1;

ISO 320.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa