Weg! Wilde Plekke

HAMMAN PRINSLOO

- IG: @hamman_prinsloo_wildlife_photo

Ek het op ’n verkeersop­eenhoping op die Kubu-pad afgekom. ’n Toeris het genoem daar is ’n luiperd iewers teen die heuwel langs die pad. Ons sien toe dié luiperd en merk dat sy ’n rooibokooi en haar lam bekruip. Die rooibokke was nie ver van ons kar nie en die luiperd het reguit in ons rigting beweeg.

Die jagtog was nie ’n sukses nie, maar ek kon dié mooi foto kry van die wyfie genaamd Kemmonye.

TOERUSTING Sony Alpha A7R IV;

Sony 200-600 mm-lens

VERSTELLIN­GS Sluiterspo­ed 1/1 250 van ’n sekonde; lensopenin­g f6.3; ISO 2 000.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa