Weg! Wilde Plekke

CHRISTO FICK

- IG: @cf_wildlifeph­otography

Seekoeie hou in die meeste van Pilanesber­g se damme, maar my gunsteling is die Malatsedam tussen die Manyane- en Bakgatla-oord. Hier kan jy uit die voëlskuili­ng of van die pad af lekker foto’s neem.

Jy moet geduldig wees as jy ’n oopbekfoto van ’n seekoei wil neem, en gereed sit met jou kamera, anders loop jy die aksie mis! Dié bul het geïrriteer­d geraak met olifante wat in “sy” dam kom drink het. Hy wou hulle intimideer, maar moes later ook uit die pad skuif... TOERUSTING Nikon Z6;

Sigma 150-600 mm-lens

VERSTELLIN­GS Sluiterspo­ed 1/640ste van ’n sekonde; lensopenin­g f6.3; ISO 160.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa