Weg! Wilde Plekke

CHENEL BEZUIDENHO­UT

- IG: @chen.bez.photograph­y

Ek het hierdie olifante afgeneem langs die Tshwene-pad, reg oorkant die Mankwedam. Ek hou van die feit dat Pilanesber­g klein is – dit beteken dat jy mettertyd die hele park goed ken, en sodoende elke deel se uniekheid waardeer. TOERUSTING Nikon D5300;

Sigma 150-600 mm-lens VERSTELLIN­GS Sluiterspo­ed

1/1 250ste van ’n sekonde; lensopenin­g f5.3; ISO 400.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa