Weg! Wilde Plekke

BLAISE SHAWE EN ELAINE LÖTTER Randburg

-

Ons duik graag en dit was wonderlik om by die Kosimondin­g te kon snorkeldui­k en selfs palings maklik te kan sien. Dit was ook net lekker om deur die kuswoude te ry langs agterpaaie. Dit het ons herinner aan hoeveel SuidAfrika bied vir diegene wat die tyd maak om na al die mooi plekke te gaan soek.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa