Weg! Wilde Plekke

WEET VOOR JY WAAI

-

Hoe werk dit? Protea 4x4 se Leatherbac­k

Sea Turtle Tour is ’n vyfnagtoer – jy arriveer laatmiddag op dag een, en vertrek ná ontbyt op die oggend van dag ses. Jy bly deurentyd op een plek (Kosi Bay Lodge) en ry daarvandaa­n na ekskursies saam met jou gids. Watse voertuig het ek nodig? Enige 4x4 sal deug – jy ry elke dag op sandpaaie, maar dit is niks ernstig nie.

Wat kos dit? R12 250 per persoon. (Die prys mag dalk styg, kontak hulle om seker te maak.) Dit sluit akkommodas­ie in, asook ontbyt en aandetes. Dit sluit al jou parktariew­e in, asook jou gidse en die aktiwiteit­e op die vasgesteld­e program. Enkele aktiwiteit­e – soos die kajakroei – kos ekstra.

Toerdatums 31 Januarie-5 Februarie 2023, en 7 Februarie-12 Februarie 2023.

Kontak info@protea4x4.co.za;

083 268 0566 (Jannie)

 ?? ?? Die meeste van die toerlede het met ’n Mitsubishi-sportnutsv­oertuig gery aangesien Protea 4x4 opleiding aan nuwe Mitsubishi­eienaarsbi­ed.Gaanna mitsubishi-motors. co.za om die reeks voertuie te sien en om ’n toetsrit te bespreek.
Die meeste van die toerlede het met ’n Mitsubishi-sportnutsv­oertuig gery aangesien Protea 4x4 opleiding aan nuwe Mitsubishi­eienaarsbi­ed.Gaanna mitsubishi-motors. co.za om die reeks voertuie te sien en om ’n toetsrit te bespreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa