Weg! Wilde Plekke

SUZETTE EN LEON WESTHOF Pretoria

-

Suzette: Selfs ek wat glo ek kan nie met ’n snorkel asem kry nie, het hierdie fobie gou afgeskud en in die heerlike warm water die prag van die onderwater­wêreld vir ’n lekker lang tydjie geniet.

Die vaart op die mere, en veral die paar kilometer langs die kanaal wat die mere verbind, het ons die geleenthei­d gegee om die voëllewe te besigtig en ook om sommer net rustig te wees en in jou eie gedagtewêr­eld te verdwaal.

Die stap in die raffiapalm­woud was uitputtend omdat dit so warm was, maar ons is beloon met die aanskoue van die witaasvoël­s wat daar hou, asook die pragtige paar dwerggansi­es op die water.

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa