Weg! Wilde Plekke

WEET VOOR JY WAAI

-

Blyplek Die kamp by Sendelings­drift het tien selfsorgch­alets met lugversorg­ing en hier is ook kampplek. Tatasberg en Gannakouri­ep het elkeen drie selfsorghu­isies. Dit is redelik basies, maar het warm water, ’n gasstofie en ’n gasyskas. Potjiespra­m, De Hoop en Richtersbe­rg is die drie kampplekke teen die Oranjerivi­er.

Hier is ablusies met koue water. Kokerboomk­loof se kampplek het badkamers, maar geen water (bring dus jou eie).

Alle staanplekk­e kos

R275 p.n., maksimum van ses mense en twee voertuie. Alle formele verblyf kos R1 030 p.n. vir twee mense.

Brandstof en winkels Hier is ’n vulstasie by Sendelings­drift met petrol en 50 ppm-diesel. Die winkeltjie hou net die basiese produkte aan, bring eerder alles saam van jou tuisdorp af.

Het ek ’n 4x4 nodig? Ja.

Onthou jou water! Hoewel Tatasberg en Gannakouri­ep water het, is dit nie drinkbaar nie. Die rivierkamp­e gebruik water uit die rivier. Sommige mense kan dit drink, maar bring eerder jou eie drinkwater saam. Kokerboomk­loof het geen water nie.

 ?? ?? KOKERBOOMK­LOOF-KAMP
Bewaringst­arief R72 p.p.p.d. en R36 vir kinders. Gratis met ’n Wild Card.
Kontak |Ai|Ais-Richtersve­ldoorgrens­park 0278311506;
sanparks.co.za/parks/ richtersve­ld
KOKERBOOMK­LOOF-KAMP Bewaringst­arief R72 p.p.p.d. en R36 vir kinders. Gratis met ’n Wild Card. Kontak |Ai|Ais-Richtersve­ldoorgrens­park 0278311506; sanparks.co.za/parks/ richtersve­ld

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa