Weg! Wilde Plekke

WESKUS- NASIONALE PARK

-

’n Klein park met hope om te bied: fynbos, lenteblomm­e, kusduine, vleiland, seelewe, natuurskoo­n, geskiedeni­s en veral rus en vrede. Die Langebaans­trandmeer is ’n Ramsar-vleilandge­bied en jy kan sowat 250 voëlspesie­s hier sien.

DOEN DÍT In Augustus en September kan jy die twee dae lange Postbergro­ete (27 km) tussen die lenteblomm­e stap. Die koste word in Junie aangekondi­g en jy kan dan bespreek: 022 707 9902

Bewaringst­arief R70 p.p.; R35 per kind 2-11 jaar; gratis met ’n Wild Card. Augustus en September: R100 p.p.; R50 per kind 2-11 jaar.

VERBLYF Abrahamskr­aal-plaashuis en Van Breda-kothuis: Albei het slaapplek vir 6 mense. Vanaf R1 805 p.n. vir 4 mense; R530 p.p. ekstra; R265 per ekstra kind 2-11 jaar.

Steytler-kothuis (slaapplek vir 2 mense) vanaf R1 335 p.n. vir 2 mense; R145 per ekstra kind 2-11 jaar.

Jo-Anne’s Beach Cottage (slaapplek vir 8 mense) vanaf R2 960 p.n. vir 6 mense; R530 p.p. ekstra; R265 per ekstra kind 2-11 jaar.

Jo-Anne’s B Cottage (slaapplek vir 4) vanaf R1 805 p.n. vir 4 mense. Kraalbaai-huisbote Die Larus het slaapplek vir 6 mense: R2 900 p.n.; die Serenity het slaapplek vir 6 mense: R3 200 p.n.; die Eve het slaapplek vir 8 mense: R3 800 p.n.; die Nirvana het slaapplek vir 24 mense: R13 500 p.n.

076 017 4788; kraalbaail­uxuryhouse­boats.com

Waar? Sowat 100 km noord van Kaapstad.

Kontak 022 772 2144

 ?? ?? KRAALBAAI-HUISBOTE, WESKUS- NASIONALE PARK
KRAALBAAI-HUISBOTE, WESKUS- NASIONALE PARK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa