Weg! Wilde Plekke

PRIVAATRES­ERVATE

-

Matroosber­g- privaatnat­uurreserva­at, sowat

35 km oos van Ceres. Honderde mense mik hierheen ná die eerste swaar sneeu van die winter om sneeumanne te bou. Dagbesoeke­rs (R80 p.p.; R60 per kind 3-13 jaar) kan gaan stap, ’n 4x4-roete ry (R250 per voertuig), abseil of op kloofing-uitstappie­s gaan (prys op aanvraag). Kampplekke en ’n verskeiden­heid selfsorgop­sies. 023 312 2282;

matroosber­g.com Botliersko­p-wildreserv­aat, sowat 40 km wes van George. Sien leeus, olifante, buffels en renosters met die Outeniekwa­berg in die agtergrond. Dagbesoeke­rs kan ’n wildrit doen (R580 p.p.; R290 per kind 3-12 jaar), perdry (vanaf R395 p.p.) of vir ’n spa-behandelin­g gaan. Luukse verblyfops­ies. 044 333 0021; botliersko­p.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa