Weg! Wilde Plekke

ONS KENNER

- TOAST COETZER

“Die Kgalagadi is gewild en bied min verblyfops­ies – bespreek lank vooruit om seker te maak jy kry plek. Probeer heel eerste ’n paar nagte by die Nossobrusk­amp vasmaak, want dis sentraal en jy kan die res van jou reis daarom beplan.

“Jy gaan leeus, jagluiperd­s en soms luiperds teëkom, maar wees ook op die uitkyk vir kleiner roofdiere soos vaalboskat­te, ratels en rooikatte. Dis ook die beste plek in Suid-Afrika om roofvoëls soos die berghaan, breëkopare­nd en swartborss­langarend te sien.

“Dis ’n uitsonderl­ike ervaring om te kyk hoe swerms kelkiewyne by watergate soos Cubitje Quap kom drink terwyl edelvalke op hulle jag maak.”

 ?? ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa