Weg! Wilde Plekke

FRANKLINNA­TUURRESERV­AAT

-

Die reservaat is op Naval Hill en basies reg in die middel van Bloemfonte­in. Hier is kameelperd­e, wildebeest­e en sebras te sien, maar dit is veral die groot bronsbeeld van Nelson Mandela (8 m hoog) wat aandag trek.

DOEN DÍT Die 5 km lange Cityrun vind elke Saterdag op Naval Hill in die reservaat plaas. Dit trek om 7 vm. van Madiba se voete weg en is gratis. Registreer by cityrun.co.za Bewaringst­arief Gratis.

Waar? Delville-rylaan 22, Bloemfonte­in.

Kontak Soek na “Friends of Franklin – Naval Hill Nature Conservati­on” op Facebook vir nuus en gebeure.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa