Weg! Wilde Plekke

AMANZI-PRIVAATWIL­DRESERVAAT

-

Sien kameelperd­e, koedoes en elande in die veld net 40 minute se ry van Bloemfonte­in af.

Doendinge vir dagbesoeke­rs Eet by die restaurant of gaan op ’n wildrit (R280 p.p.), slyp jou boogskietv­aardighede (R170 p.p.) of ry bergfiets (R170 p.p.) – halfprys vir kinders jonger as 12.

VERBLYF Kamp R170 p.p.; R85 per kind jonger as 12. Kamers R880 p.n. vir 2 mense. Gastehuise­enhede vanaf R1 200 p.n. vir 2 mense. Kothuise (slaapplek vir 2-3 mense) vanaf R1 650 p.n. Luukse berghuisie­s vanaf R1 800 p.n. vir 2 mense. Gesinschal­ets (slaapplek vir 1-8 mense) vanaf R3 200 p.n.

Waar? Sowat 12 km noord van Brandfort.

Kontak 083 631 6538; amanzigame.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa