Weg! Wilde Plekke

HLUHLUWE-IMFOLOZI-WILDRESERV­AAT

-

Die R618-teerpad deel hierdie reservaat in twee – Hluhluwe is in die noorde en iMfolozi is in die suide. Die reservaat is bekend vir sy wit- en swartrenos­ters en jy kan ook leeus en olifante hier sien.

DOEN DÍT Jy kan in albei dele van die reservaat saam met ’n gids in die veld gaan stap vir R310-R315 p.p. (geen kinders jonger as 13) en op begeleide wildritte gaan vir R750 vir 2 mense.

Bewaringst­arief R125 p.p.; R65 per kind; gratis met ’n Wild Card.

VERBLYF Hluhluwe – Hilltop-ruskamp: Rondawels vanaf R760 p.n. vir 2 mense; Chalets vanaf R1 400 p.n. vir 2 mense. Mthwazi Lodge vanaf R5 700 p.n. vir 6 mense.

iMfolozi – Mpila-ruskamp: Safaritent­e en selfsorgee­nhede vanaf

R1 150 p.n. vir 2; die tente en eenhede het slaapplek vir 2, 4, 5 of 7 mense.

Masinda Lodge vanaf R3 900 p.n. vir 6 mense. Gqoyeni Bush Lodge vanaf R6 400 p.n. vir 6 mense. Nselweni Bush Lodge vanaf R1450 p.n. vir 2 mense.

Hlatikhulu Bush Lodge vanaf R5 250 p.n. vir 6 mense.

Waar? Sowat 75 km noordwes van Richardsba­ai.

Kontak 035 562 0848 (Hluhluwe); 035 550 8476 (iMfolozi)

 ?? ?? KAAP VIDAL, ISIMANGALI­SO-VLEILANDPA­RK
KAAP VIDAL, ISIMANGALI­SO-VLEILANDPA­RK

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa