Weg! Wilde Plekke

WEENEN-NATUURRESE­RVAAT

-

’n Doringveld­reservaat in die KWAZULU-NATALSE Middelland waar jy renosters, kameelperd­e, koedoes, elande, gewone duikers en hiënas kan sien.

DOEN DÍT Bring jou verkyker en bespied die watergate by die Ufudu- en Mpofu-skuiling.

Bewaringst­arief R50 p.p.; R25 per kind; R50 per voertuig; gratis met ’n Wild Card.

VERBLYF Kamp sonder krag vanaf R100 p.p.; met krag R110 p.p. Kothuise vanaf R550 p.n. vir 2 mense – bespreek by

weenen@kznwildlif­e.com

Waar? Sowat 10 km wes van Weenen.

Kontak 087 150 2356

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa