Weg! Wilde Plekke

VERNON CROOKES-NATUURRESE­RVAAT

-

Vernon Crookes is soos Oribi Gorge, maar kleiner en nie so bedrywig nie. Op die kusgrasvel­de en -woude hou baie diere en jy kan sebra, blouwildeb­ees, blouduiker en rooiribbok hier sien.

DOEN DÍT Die reservaat is ’n goeie voëlkykkol – meer as 300 spesies kom hier voor, onder meer mahems, bromvoëls en sekretaris­voëls. Bewaringst­arief R40 p.p.; R20 per kind; gratis met ’n Wild Card.

VERBLYF Hut vanaf R450 p.n. vir 2 mense. Boomhuis (slaapplek vir 7 mense) vanaf R920 p.n. vir 4 mense.

Waar? Sowat 25 km wes van Scottburgh.

Kontak 033 845 1000 (bespreking­s)

 ?? ?? DLINZAWOUD-NATUURRESE­RVAAT
DLINZAWOUD-NATUURRESE­RVAAT
 ?? ?? BLOUWILDEB­EESTE, VERNON CROOKES-NATUURRESE­RVAAT
BLOUWILDEB­EESTE, VERNON CROOKES-NATUURRESE­RVAAT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa