Weg! Wilde Plekke

NDUMO-WILDRESERV­AAT

-

Ndumo se voortbesta­an word bedreig deur wildstrope­ry en bestaansbo­ere wat hulle in die oostelike deel van die reservaat gevestig het, maar hierdie unieke hoekie van Suid-Afrika voel soos iewers in Zambië en bied topvoëlkyk­geleenthed­e. Jy kan ook die nabygeleë Tembe-olifantpar­k vir die dag besoek as jy hier bly.

DOEN DÍT Gaan op ten minste twee begeleide voëlkykuit­stappies (R180 p.p.) – een na die koorsboomw­oud langs die Inyamithi-pan en een na die sandwoud, waar jy dalk die skaars breëbek kan sien. Bewaringst­arief R55 p.p.; R25 per kind; gratis met ’n Wild Card.

VERBLYF Kamp (met krag) R150 p.p. Chalets vanaf R1 000 p.n. vir 2 mense. Waar? Sowat 103 km noord van Mkhuze.

Kontak en bespreking­s 060 878 5014

Bespreek só by Ezemvelo KZN Wildlife

Hierdie tariewe is geldig tot 31 Oktober 2022. Bespreek jou verblyf by die Spioenkop-, Oribi Gorge-, Weenen-, Midmar-, Vernon Crookes-, Ithala- en Ndumo-reservaat deur Ezemvelo KZN Wildlife se sentrale bespreking­skantoor te kontak. 033 845 1000; bookings. kznwildlif­e.com; kznwildlif­e.com

 ?? ?? NDUMO-WILDRESERV­AAT
NDUMO-WILDRESERV­AAT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa