Weg! Wilde Plekke

STRUBEN DAM BIRD SANCTUARY

-

Sjuut! Geen harde geluide word in hierdie reservaat langs die Strubendam toegelaat nie sodat jy sommer ’n hele paar voëls van jou lysie kan afmerk. Hier is ’n kort sirkelroet­e (1,8 km) wat jy kan stap en jy kan selfs vir Wagter saambring solank hy ’n leiband dra.

DOEN DÍT Pak ’n piekniekma­ndjie en kyk voëls soos bontvisvan­ger, gestreepte vleiloerie, lelkiewiet, groenrugre­ier en kaalwangva­lk. Bewaringst­arief Gratis.

Waar? In Innesweg, Lynnwood Glen

Kontak 012 358 1753

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa