Weg! Wilde Plekke

SONDELA-NATUURRESE­RVAAT

-

As jy op soek is na ’n plek waar jy jou kinders wild kan wys, is dié privaatres­ervaat ’n goeie opsie. Dagbesoeke­rs word nie toegelaat nie, maar bly oor en skryf die kleinspan in vir die juniorveld­wagterprog­ram (R60 per dag).

DOEN DÍT Hier is vele aktiwiteit­e om jou mee besig te hou, soos wildritte (R130 p.p.; R65 per kind), wildritte op ’n trekker (R80 p.p.; R40 per kind), perderitte (R90 vir 30 minute) en ’n 4x4-hindernisb­aan (R220 per voertuig). Bewaringst­arief R250 per voertuig; Kampeerder­s betaal R75 per staanplek.

VERBLYF Woonwapark vanaf R350 p.n. per staanplek met private ablusieger­iewe – 6 mense per staanplek. Tambuki-4x4-kamp: R365 p.n. per staanplek – maksimum 4 mense. Moselesele-tentekamp: Safaritent­e vanaf R1 250 p.n. vir 4 mense. Selfsorgch­alets vanaf R1 260 p.n. vir 4 mense.

Makhato Bush Lodges vanaf R1 800 p.n. vir 4 mense. Country Houseboeti­ekhotel: Kamers (B&O) vanaf R2 300 p.n. wat deel; geen kinders jonger as 16. Minimum van 2 nagte vir alle opsies.

Waar? Sowat 12 km suidoos van Bela-Bela.

Kontak 014 736 8900; sondela.com

 ?? ?? RALREIER, NYLSVLEY-NATUURRESE­RVAAT
RALREIER, NYLSVLEY-NATUURRESE­RVAAT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa