Weg! Wilde Plekke

NYLSVLEY-NATUURRESE­RVAAT

-

Nylsvley is ’n voëlparady­s, veral ná die eerste reën in die lente wanneer watervoëls by die vleilande bymekaarko­m. Jy kan ook tsessebe en die skaars bastergems­bok hier sien.

DOEN DÍT Bring jou fiets en verken op twee wiele. Bewaringst­arief R60 p.p.; R30 per kind.

VERBLYF Selfsorgch­alets vanaf R650 p.n. vir 2 mense. Gastehuis (slaapplek vir 6 mense) vanaf R720 p.n. vir 1 of 2 mense; R260 p.p. ekstra. Kamp (geen krag; koue storte) R60 p.p. (6 mense per staanplek).

Waar? Sowat 24 km suid van Mookgophon­g.

Kontak 071 057 0828; nylsvley.co.za

 ?? ?? NONNETJIE-EENDE, NYLSVLEY-NATUURRESE­RVAAT
NONNETJIE-EENDE, NYLSVLEY-NATUURRESE­RVAAT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa