Weg! Wilde Plekke

Luara Wildlife

-

Vat ’n bosveldbre­uk op hierdie wildteelpl­aas aan die voet van die Kransberg – jy kan goue wildebeest­e, swartwitpe­nse en njalas sien.

DOEN DÍT Gaan op ’n wildrit in jou eie voertuig.

VERBLYF Waterside-tentekamp: Twee ingerigte tente – een met ’n dubbelbed en die ander met twee enkelbedde­ns – wat oor ’n watergat uitkyk. R700 p.p. wat deel.

Meerkat Manor-boomhuis: Kyk ook oor ’n watergat uit. Slaapplek vir 2 volwassene­s en 2 kinders; R1 200 p.n.

Bush Babies’ Nest-boomhuis: Slaapplek vir 4 mense. Vanaf R650 p.p.; afslag vir kinders jonger as 12.

Waar? Sowat 18 km noordoos van Thabazimbi.

Kontak 082 445 8436; luarawildl­ife.co.za

 ?? ?? MOKOLODAM-NATUURRESE­RVAAT
MOKOLODAM-NATUURRESE­RVAAT

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa