Weg! Wilde Plekke

Mokabi Lodge

-

Hierdie lodge is in die Moletadikg­wa-privaatres­ervaat en in die middel van die Waterberg. Hier kan jy kameelperd­e, blouwildeb­eeste, waterbokke, rooiribbok­ke, luiperds en bruinhiëna­s sien.

DOEN DÍT Jy mag nie met jou eie voertuig rondry nie, maar wel met jou bergfiets of te voet die reservaat verken – hier is verskeie goed gemerkte wandelpaai­e en die wild is maklik om te sien.

VERBLYF Selfsorgko­thuis (slaapplek vir 4 mense) vanaf

R500 p.p.; minimum 2 nagte oor naweke. Hier is ’n swembad en ’n nabygeleë watergat.

Waar? Sowat 44 km noordoos van Vaalwater.

Kontak 083 609 1425; mokabilodg­e.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa