Weg! Wilde Plekke

Wil jy meer oor die Makhonjwab­erg leer?

-

Doen die Barberton Makhonjwag­eoroete ( geotrail.co.za).

Hierdie selfryroet­e vier die eiesoortig­e geologie van die gebied en is 38 km lank. Dit begin by die afdraai na Barberton (waar die R38 en die R40 kruis) en eindig by die Bulembu-grenspos tussen Suid-Afrika en eSwatini.

Daar is 11 aftrekpunt­e langs die pad met inligtings­borde oor die gesteentes, uitsigte, plante, diere, kultuur en geskiedeni­s van die gebied. Dit neem sowat ses ure om die hele roete te ry. Jy kan ook ’n gidsboek oor die roete by die Barberton-museum

( 013 712 4208) vir R120 koop.

 ?? ?? DRIE RONDAWELS, BLYDERIVIE­RCANYON-NATUURRESE­RVAAT
DRIE RONDAWELS, BLYDERIVIE­RCANYON-NATUURRESE­RVAAT
 ?? ?? UITSIG OP DIE MOUNTAINLA­NDS-NATUURRESE­RVAAT VAN DIE GEOROETE AF
UITSIG OP DIE MOUNTAINLA­NDS-NATUURRESE­RVAAT VAN DIE GEOROETE AF

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa