Aai, aai, die wit­bors­kraai...

Weg! - - Vooraf Briewe -

Ek was on­langs op ’n Weg- M­p­a­fa-toer na Na­mi­bië. Wat ’n on­ge­loof­li­ke er­va­ring! Dis eg­ter on­rus­ba­rend hoe­veel wit­bors­kraaie ons op pad te­ë­ge­kom het tus­sen Kaap­stad en Na­mi­bië. Dit kan ’n groot pro­bleem word vir die voort­be­staan van an­der vo­ëls.

Ek het ge­dink dié is ’n u­nie­ke fo­to van Kol­mans­kop waar die twee kraaie sit en met me­kaar “praat” in een van die ver­val­le hui­se.

ELSA DU P­LES­SIS, P­re­to­ria

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.