POLKADRAAI-PLAAS

Weg! - - Vooraf Kortliks -

Waar? So­wat 6 km van Kuilsrivier af, langs die M12 in die rig­ting van S­tel­len­bosch. Wan­neer? Daag­liks, ge­sluit op Kers­dag. Oop 9 vm.-4 nm. Toe­gangs­ta­rief Gra­tis, maar al­mal wat in­gaan, moet ’n hou­er aar­beie koop. Prys van aar­beie Van­af R40 vir ’n klein hou­er, tot R190 vir die groot­ste hou­er. Nog in­lig­ting 021 881 3303;

pol­ka­draai­farm.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.