KOEBERG-NA­TUUR­RE­SER­VAAT

Weg! - - Vakansie Kaapstad-daguitstappies -

Oop El­ke dag van son­op­koms tot son­on­der. Kos­te Toe­gang is gra­tis, maar jy moet jou i­den­ti­teits­do­ku­ment wys. Kon­tak 021 550 4668. Ry met Kus­weg noord tot hy weer by Ot­to du P­les­sis­ry­laan aan­sluit, draai links, en ry tot by die in­gang van die re­ser­vaat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.