HAROLD PORTER- BO­TA­NIE­SE TUIN

Weg! - - Vakansie Kaapstad-daguitstappies -

Net ’n be­perk­te aan­tal stap­pers word per dag toe­ge­laat op die Lui­perds­kloof­roe­te (3 km uit en tuis) – en net tus­sen 8 vm.-1 nm. Kom dus vroeg. Kry ’n sleu­tel (R50 de­po­si­to) by ont­vangs vir die hek. Jy klim ge­lei­de­lik deur ’n in­heem­se woud en klou­ter kruis en dwars oor die ri­vier tot by die wa­ter­val.

Op die Zig­za­groe­te (fo­to bo; 8 km uit en tuis) stap jy al langs die han­ge van die Bob­be­jaans­kop tot by die bo­punt van dié wa­ter­val. Kos­te R25 p.p. Gra­tis vir kin­ders jon­ger as 6 jaar. Oop Maan­dae-Vry­dae van 8 vm.-4.30 nm. en tot 5 nm. op na­we­ke en va­kan­sie­dae. Kon­tak 028 272 9311; san­bi.org

HAROLD PORTER- BO­TA­NIE­SE TUIN

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.