MAAK ’N KNOOP IN JOU OOR

Weg! - - Vakansie Kaapstad-daguitstappies -

Die Groo­te Post-wyn­land­goed, so­wat 18 km van Dar­ling af met die R307, hou ’n plaas­mark op die laas­te Son­dag van el­ke maand van 10 vm.-3 nm. (die mark sluit in die win­ter). Loer in vir lek­ker kos, goeie wyn en hand­ge­maak­te pro­duk­te.

groo­t­e­post.co.za

Die Dar­ling-veld­blom­skou vind vol­gen­de jaar op 14-16 Sep­tem­ber plaas. Kom kyk na die streek se len­te­blom­me en koop plan­te vir jou tuin.

dar­ling­wild­flo­wers.co.za

UD­DER­LY DELICIOUS

DAR­LING WI­NE S­HOP

DAR­LING SWEET

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.