Die Suid-A­fri­kaan­se

Weg! - - Vlaggie - FO­TO B­RENT S­TIR­TON

fo­to­joer­na­lis B­rent S­tir­ton is die al­ge­he­le wen­ner van die 2017 Na­tuur­fo­to­graaf van die Jaar. Die kom­pe­ti­sie is ont­wik­kel en word aan­ge­bied deur die Na­tu­ral His­to­ry Mu­seum in Lon­den.

In 2015 was daar na skat­ting net 5 000 swart­re­nos­ters in die na­tuur oor en die ge­tal­le het se­dert­dien ge­daal.

Hier­die swart­re­nos­ter is voor­ge­lê by ’n wa­ter­gat in die Hluhlu­we-iM­fo­lo­zi­wild­re­ser­vaat in K­waZu­lu-Na­tal en twee keer deur stro­pers ge­skiet. Die oor­tre­ders is la­ter deur die re­ser­vaat se pa­trol­lie aan­ge­keer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.