Hou piekniek by die Taal­mo­nu­ment

Weg! - - Vooraf Kortliks -

Kom kyk hoe die son sak en die vol­maan op­kom by die A­fri­kaan­se Taal­mo­nu­ment se jaar­lik­se vol­maan­piek­nieks. Bring jou eie piek­niek­mand­jie of be­stel vooraf een by die Volks­mond-kof­fie­win­kel ( 021 863 2800; R300 vir twee men­se, R400 met ’n mand­jie in­ge­sluit).

Geld wat in­ge­sa­mel word, gaan aan “Laat ons lees!”, die Taal­mu­seum se voor­lees­pro­jek vir kin­ders – bring ge­rus ’n nu­we of twee­de­hand­se kin­der­boek saam ter on­der­steu­ning. Wan­neer? 1 De­sem­ber 2017, 2 Ja­nu­a­rie 2018, 2 Fe­bru­a­rie 2018 en 2 Maart 2018. Tyd 5 nm.-10 nm. ’n Gra­tis be­ge­lei­de toer deur die mo­nu­ment word om 6.30 nm. aan­ge­bied. Kos­te R30 p.p.; R10 per SA stu­dent of pen­si­oen­trek­ker; R5 vir kin­ders; gra­tis vir kin­ders jon­ger as 6. Kon­tak 021 863 4809; taal­mu­seum.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.