Doen meer. Kry meer.

Weg! - - Vooraf Kortliks -

Die Vol­gen­de Ge­ne­ra­sie Ma­hin­dra bak­kie is in In­dië ont­werp en ge­bou om die uit­da­gen­de toe­stan­de van die sub­kon­ti­nent te kan weer­staan. Dis krag­tig, duur­saam, taai en ui­ters be­trou­baar, met ’n mak­si­mum loon­vrag van tot 1200 kg* en ’n sleep­ka­pa­si­teit van 2500kg. Die nut­ti­ge en­kel­ka­juit is die be­trou­ba­re wer­ker wat jy nog­al al­tyd ge­soek het. Die dub­bel­ka­juit met al sy ken­mer­ke sal jy eg­ter vir jou­self wil hou om saam met jou ge­sin die wê­reld te gaan ver­ken, of som­mer net in die stad rond te rits. Ma­hin­dra se le­gen­da­rie­se 2.2l mHa­wk tur­bo-die­sel en­jin le­wer ’n in­druk­wek­ken­de 103kW krag en 320Nm wring­krag om har­de werk vin­nig kaf te draf. En met die nu­we ses-spoed hand­rat­kas, is dit lig op brand­stof en meer om­ge­wings­vrien­de­lik. Be­skik­baar in 4x4 of 4x2 vir uit­ste­ken­de werk­ver­rig­ting op e­ni­ge ter­rein.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.