Weg!

Paja Panama Alberto-strooihoed

-

2 Buiteleweh­oede – soos die K-Way Trek wat ons ook hier wys – is prakties, maar lyk dalk ’n bietjie verspot. Kry vir jou ’n Panamahoed as styl vir jou ononderhan­delbaar is.

Hierdie een word in Ecuador van natuurlike vesels met die hand geweef. Dit het ’n breë rand en is so lig soos ’n veertjie. Waar’s daai mojito? R419 by Spree

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa