Weg!

Wave Kids Legionnair­e-hoed

-

9 Die beste hoed vir ’n kind is een wat op die kop bly en nie inmeng met ’n spelery nie.

Dié rekbare pet het ’n nekflap vir beskerming reg rondom en die waterbesta­nde materiaal het ’n UVBF50+gradering. Dis sag en gemaklik en klein Ella sal hopelik vergeet sy dra dit, maar dit kan ook dryf, vir ingeval dit per ongeluk van haar kop af gestamp word in die Uvongo-strandmeer. R190 by Sportsmans Warehouse

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa