Weg!

Natural Instinctsn­stincts Instant-strandskui­lingndskui­ling

-

13 As jy eers dié slim kontrêpsie êpsie gebruik het, sal jou strandsamb­reel vir ewig in die motorhuis staan en stof vergaar. ar. Vou die arms oop, klik hulle vas en siedaar: : Skaduwee!

Hier’s genoeg plek binne-in vir Ma, Pa en twee kinders om te sit, en ’n maasvenste­r op die agterste muur vir ventilasie. ntilasie. Die skuiling het ook sakke aan die kante ante waarin jy sand kan gooi sodat dit nie wegwaai nie en vier bêresakkie­s aan die binnekant nekant vir jou selfoon, sonbrandro­om, motorsleut­els en die nuutste Weg. As dit regtig tig winderig is, kan jy dit met ankertoue vasmaak maak (verskaf ) en dit sal jou selfs droog hou as ’n reënbui uitsak.

Dis kinderspel­etjies om op te vou en die drasak het ’n bietjie speelruimt­e elruimte – jy kan die skuiling dus indruk sonder der om dit op te vou soos net die masjien by die fabriek kan. R1 350 by Sportsmans Warehouse

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa