Po­nie­lief­de

Weg! - - Briewe Vooraf -

Ek en my man, Wer­ner, was in No­vem­ber by ’n va­kan­sie­oord naby Un­der­berg in die Sui­de­li­ke Dra­kens­berg. Ons be­sluit toe om die Pig and Po­ny-kof­fie­win­kel te be­soek. Dié po­nie het sy ma óral ge­volg – ek wou graag die mooi oom­blik deel. CHARLOTTE STEENEKAMP,

Roo­de­poort

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.