WOODLANDS NA TU­LI­BLOK (SO­WAT 350 KM)

Weg! - - Klassieke Reisplan -

Hier­die is ’n lang dag, maar daar lê ’n be­lo­ning aan sy ein­de: die Lim­po­po­ri­vier.

Maak vol in Fran­cistown of by Se­ru­le, waar jy van die be­si­ge A1 af­draai. Kor­rel vir Se­le­bi P­hik­we, dan Bo­bo­nong. Van Bo­bo­nong ry jy in die rig­ting van die Plat­jan-grenspos. Dis teer­pad tot jy ’n T-aan­slui­ting kry. Hier kan jy links draai die­per die Tu­li­blok in, of regs na Plat­jan.

Jy het twee bly­plekop­sies – vir die Lim­po­po Ri­ver Lod­ge, draai regs na Plat­jan. Vir die Mo­le­ma Bush Camp, draai links. Op pad na al­bei is jou kans goed om wild te sien – som­mer o­li­fan­te ook!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.